Hazel Medina (8 Oktober 1937 – 14 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Longtime Companion (1989), Malcolm X (1992), en I Think I Love My Wife (2007), en in die televisiereeks Law & Order (1990).

Filmografie Rolprente 1972: Limbo 1989: Longtime Companion 1992: Malcolm X 2007: I Think I Love My Wife

Televisiereekse 1990: Law & Order

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2012