Lita Milan (gebore 1933) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Violent Men (1954), Desert Sands (1955), The Left Handed Gun (1958), en I Mobster (1959).
Filmografie Rolprente 1954: The Violent Men 1955: Desert Sands 1955: The Toughest Man Alive 1957: Bayou 1957: Naked in the Sun 1957: The Ride Back 1958: The Left Handed Gun 1958: Girls on the Loose 1958: Never Love a Stranger 1959: I Mobster
Televisiereekse 1956: The Adventures of Hiram Holliday 1958: Frances Farmer Presents
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu