Dorothy Morrison (3 Januarie 1919 – 18 Oktober 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Hearts in Dixie (1929).

Filmografie Rolprente 1929: Hearts in Dixie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu