Noreen Nash (4 April 1924 – 6 Junie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Devil on Wheels (1947), Assigned to Danger (1948), Phantom from Space (1953), en Giant (1956).
Filmografie Rolprente 1947: The Devil on Wheels 1947: The Big Fix 1947: The Red Stallion 1948: Assigned to Danger 1948: The Tender Years 1948: The Checkered Coat 1950: Storm Over Wyoming 1950: Charlie's Haunt 1952: Road Agent 1953: Phantom from Space 1953: The Body Beautiful 1956: Giant Blood, Love, Power
Televisiereekse 1956: The Charles Farrell Show
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2023