Chris Noel (gebore 2 Julie 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Soldier in the Rain (1963) en in die televisiereekse Pistols 'n' Petticoats (1966) en B.L. Stryker (1989).

Filmografie Rolprente 1963: Soldier in the Rain 1964: Get Yourself a College Girl 1965: Beach Ball 1966: Wild Wild Winter 1967: The Glory Stompers 1971: The Tormentors

Televisiereekse 1966: Pistols 'n' Petticoats 1989: B.L. Stryker

Televisierolprente 1966: Good Old Days

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu