Christopher Norris (gebore 7 Oktober 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer of '42 (1971) en Airport 1975 (1974), en in die televisiereekse Wonder Woman (1975) en Trapper John, M.D. (1979).

Filmografie Rolprente 1971: Summer of '42 1974: Airport 1975 1974: Goodnight Jackie 1976: Eat My Dust

Televisiereekse 1975: Wonder Woman 1979: Trapper John, M.D.

Televisierolprente 1971: Mr. and Mrs. Bo Jo Jones

Video's 2007: Crashing on a Dime: The Making of 'Eat My Dust'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu