Alberta Nelson (14 Augustus 1937 – 29 April 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pajama Party (1964), Bikini Beach (1964), Beach Blanket Bingo (1965), en How to Stuff a Wild Bikini (1965).
Filmografie Rolprente 1964: Pajama Party 1964: Bikini Beach 1965: Beach Blanket Bingo 1965: How to Stuff a Wild Bikini 1970: The Wild Scene
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu