Ruth Nelson (2 Augustus 1905 – 12 September 1992) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Humoresque (1946), The Sea of Grass (1947), 3 Women (1977), en Awakenings (1990).
Filmografie Rolprente 1945: The Girl of the Limberlost 1946: Humoresque 1947: The Sea of Grass 1977: 3 Women 1990: Awakenings
Televisierolprente 1983: The Haunting Passion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu