Denise Miller (gebore 17 Julie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Barney Miller (1975), Archie Bunker's Place (1979), en Makin' It (1979).

Filmografie Televisiereekse 1975: Barney Miller 1977: Fish 1979: Archie Bunker's Place 1979: Makin' It 1979: Jennifer's Journey 1995: Platypus Man

Televisierolprente 1979: Sooner or Later 1981: Every Stray Dog and Kid 1985: Private Sessions

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1960's Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu