Ida Moore (1 Maart 1882 – 26 September 1964) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Egg and I (1947), Johnny Belinda (1948), en Desk Set (1957), en in die televisiereeks The George Burns and Gracie Allen Show (1950).

Filmografie Rolprente 1947: The Egg and I 1948: Johnny Belinda 1948: Money Madness 1951: Leave It to the Marines 1957: Desk Set

Televisiereekse 1950: The George Burns and Gracie Allen Show 1952: The Dennis Day Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1882 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu