Frances Mercer (21 Oktober 1915 – 12 November 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mad Miss Manton (1938), Vivacious Lady (1938), The Story of Vernon and Irene Castle (1939), en Piccadilly Incident (1946).
Filmografie Rolprente 1938: The Mad Miss Manton 1938: Vivacious Lady 1938: Blind Alibi 1938: Crime Ring 1938: Smashing the Rackets 1939: The Story of Vernon and Irene Castle 1946: Piccadilly Incident 1957: Young and Dangerous
Televisiereekse 1955: Dr. Hudson's Secret Journal
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu