Kari Michaelsen (gebore 3 November 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Saturday the 14th (1981) en in die televisiereekse The Incredible Hulk (1978), Hart to Hart (1979), en Gimme a Break! (1981).
Filmografie Rolprente 1981: Saturday the 14th 1989: Girl Talk
Televisiereekse 1978: The Incredible Hulk 1979: Hart to Hart 1981: Gimme a Break! 2001: In the Spotlight
Televisierolprente 1983: The Kid with the 200 I.Q.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu