Hope Holiday (gebore 30 November 1930) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Apartment (1960), Raw Force (1982), Code Name Vengeance (1987), en Space Mutiny (1988).

Filmografie Rolprente 1960: The Apartment 1965: The Rounders 1979: The Hughes Mystery 1982: Raw Force 1987: Code Name Vengeance 1988: Space Mutiny

Video's 2017: A Letter to Castro

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu