Jean Speegle Howard (31 Januarie 1927 – 2 September 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Cocoon (1985), Scrooged (1988), Apollo 13 (1995), en Matilda (1996).

Filmografie Rolprente 1985: Cocoon 1988: Scrooged 1995: Apollo 13 1996: Matilda

Televisierolprente 1990: We'll Take Manhattan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu