Jennifer Howard (23 Maart 1925 – 14 Desember 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Chapman Report (1962) en in die televisiereekse Alfred Hitchcock Presents (1955), Suspicion (1957), en The Twilight Zone (1959).
Filmografie Rolprente 1962: The Chapman Report
Televisiereekse 1955: Alfred Hitchcock Presents 1957: Suspicion 1959: The Twilight Zone
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu