Betty Jaynes (12 Februarie 1921 – 22 November 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweethearts (1938), Babes in Arms (1939), Swing Shift Maisie (1943), en Meet the People (1944).

Filmografie Rolprente 1938: Sweethearts 1939: Babes in Arms 1943: Swing Shift Maisie 1944: Meet the People

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu