Bobbi Jordan (4 April 1937 – 9 November 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Mame (1974) en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965), Joe and Sons (1975), en Charlie's Angels (1976).
Filmografie Rolprente 1974: Mame
Televisiereekse 1965: The Wild Wild West 1966: The Rounders 1975: Joe and Sons 1975: Barbary Coast 1976: Charlie's Angels 1979: Turnabout
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu