Edna Holland (20 September 1895 – 4 Mei 1982) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss and Tell (1945), Dark Alibi (1946), The Prairie (1947), en Criss Cross (1949).

Filmografie Rolprente 1915: Always in the Way 1917: Mary Moreland 1919: The Masked Rider 1921: Sheltered Daughters 1945: Kiss and Tell 1946: Dark Alibi 1947: The Prairie 1948: The Hunted 1949: Criss Cross

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1895 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu