Frances Howard (4 Junie 1903 – 2 Julie 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Too Many Kisses (1925), The Shock Punch (1925), The Swan (1925), en Mary Burns, Fugitive (1935).
Filmografie Rolprente 1925: Too Many Kisses 1925: The Shock Punch 1925: The Swan 1935: Mary Burns, Fugitive
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu