Renee Griffin (gebore 30 Mei 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Encino Man (1992) en The Stöned Age (1994), en in die televisiereeks Port Charles (1997).

Filmografie Rolprente 1992: Encino Man 1994: The Stöned Age 1994: Death Match 1995: Number One Fan 1997: Criminal Affairs 2000: Doomsday Man

Televisiereekse 1997: Port Charles 2008: Eve

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense