Florence Halop (23 Januarie 1923 – 15 Julie 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Barney Miller (1975), St. Elsewhere (1982), Night Court (1984), en George Burns Comedy Week (1985).
Filmografie Televisiereekse 1952: Meet Millie 1975: Barney Miller 1982: St. Elsewhere 1984: Night Court 1985: George Burns Comedy Week
Televisierolprente 1971: Allan 1980: Alone at Last 1985: Joanna
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu