Carrie Hamilton (5 Desember 1963 – 20 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tokyo Pop (1988) en Checkered Flag (1991), en in die televisiereekse Fame (1982) en The X-Files (1993).
Filmografie Rolprente 1988: Tokyo Pop 1991: Checkered Flag
Televisiereekse 1982: Fame 1993: The X-Files
Televisierolprente 1989: The Society of Singers Presents: A Tribute to Ella Fitzgerald 1991: A Mother's Justice
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu