Meissa Hampton is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Uptown (2009), Looking for the Jackalope (2016), en A Social Cure (2018).

Filmografie Rolprente 2009: Uptown 2011: The Instant Messenger Mission 2013: My Brother Jack 2016: Looking for the Jackalope 2018: A Social Cure

Video's 2010: About 'Uptown'

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse pianiste Kategorie:Lewende mense