Rosalind Harris (gebore 19 Maart 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fiddler on the Roof (1971) en The Cotton Club (1984).
Filmografie Rolprente 1971: Fiddler on the Roof 1984: The Cotton Club
Video's 2007: Tevye's Daughters
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu