Carrie Kei Heim (gebore 7 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Santa Claus: The Movie (1985).
Filmografie Rolprente 1985: Santa Claus: The Movie
Televisierolprente 1983: The Brass Ring 1986: The Parent Trap II
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense