Francesca Hilton (10 Maart 1947 – 5 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Safe Place (1971), The Gravy Train (1974), Pterodactyl Woman from Beverly Hills (1997), en Forever Fabulous (1999).
Sy is die enigste dogter van die aktrise Zsa Zsa Gabor.
Filmografie Rolprente 1971: A Safe Place 1974: The Gravy Train 1997: Pterodactyl Woman from Beverly Hills 1999: Forever Fabulous
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu