Marcia Henderson (22 Julie 1929 – 23 November 1987) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Wayward Girl (1957) en Timbuktu (1959), en in die televisiereekse Dear Phoebe (1954) en Matinee Theatre (1955).
Filmografie Rolprente 1953: All I Desire 1953: Back to God's Country 1953: The Glass Web 1954: Naked Alibi 1956: Canyon River 1956: The Naked Hills 1957: The Wayward Girl 1959: Timbuktu 1959: Riot in Juvenile Prison 1959: A Dog's Best Friend 1960: The Hypnotic Eye 1960: Natchez Trace 1962: Deadly Duo
Televisiereekse 1951: Two Girls Named Smith 1954: Dear Phoebe 1955: Matinee Theatre 1955: The Millionaire 1956: Man Against Crime 1959: World of Giants 1961: Westinghouse Preview Theatre
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu