Alexandra Hay (24 Julie 1947 – 11 Oktober 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Guess Who's Coming to Dinner (1967), Skidoo (1968), Model Shop (1969), en The One Man Jury (1978).

Filmografie Rolprente 1967: Guess Who's Coming to Dinner 1968: Skidoo 1969: Model Shop 1971: 1,000 Convicts and a Woman 1974: How to Seduce a Woman 1975: How Come Nobody's on Our Side? 1975: That Girl from Boston 1978: The One Man Jury

Televisierolprente 1978: Short Letter to the Long Goodbye

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Sterftes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu