Grayson Hall (18 September 1922 – 7 Augustus 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Night of the Iguana (1964), House of Dark Shadows (1970), en Night of Dark Shadows (1971), en in die televisiereeks Dark Shadows (1966).

Filmografie Rolprente 1962: Satan in High Heels 1964: The Night of the Iguana 1966: Who Are You, Polly Maggoo? 1970: House of Dark Shadows 1971: Night of Dark Shadows

Televisiereekse 1966: Dark Shadows

Televisierolprente 1972: Gargoyles

Video's 1993: Dark Shadows Bloopers 2009: Dark Shadows: The Vampire Curse

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu