Anne Morrison Chapin (1892 – 1967) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente This Man Is Mine (1934), Love Takes Flight (1937), Romance in the Dark (1938), en The Secret Heart (1946).

Filmografie Rolprente 1926: The Midnight Kiss 1934: This Man Is Mine 1934: Dangerous Corner 1937: Love Takes Flight 1937: The Soldier and the Lady 1938: Romance in the Dark 1938: Listen, Darling 1938: Vivacious Lady 1940: Dancing on a Dime 1941: Sunset in Wyoming 1945: The Sailor Takes a Wife 1946: The Secret Heart 1947: High Barbaree 1948: Big City

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1892 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu