Rita Christiani (22 Desember 1917 – 23 Mei 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Road to Morocco (1942), I Walked with a Zombie (1943), en Happy Go Lucky (1943).
Filmografie Rolprente 1942: Road to Morocco 1943: I Walked with a Zombie 1943: Happy Go Lucky 2001: In the Mirror of Maya Deren
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu