Hope Clarke (23 Maart 1941 – 23 Julie 2026) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Angel Heart (1987) en Basquiat (1996), en in die televisiereekse What's Happening!! (1976) en Hart to Hart (1979).
Filmografie Rolprente 1973: Book of Numbers 1987: Angel Heart 1996: Basquiat
Televisiereekse 1976: What's Happening!! 1979: Hart to Hart
Televisierolprente 1988: A Father's Homecoming
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2026 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu