Kathy Coleman (gebore 18 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Adam-12 (1968), Dinah! (1974), en Land of the Lost (1974).
Filmografie Rolprente 2018: Canaan Land
Televisiereekse 1968: Adam-12 1974: Dinah! 1974: Land of the Lost 1991: Richard Rossi Live
Televisierolprente Fault
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu