Maxine Cooper (12 Mei 1924 – 4 April 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss Me Deadly (1955) en What Ever Happened to Baby Jane? (1962), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).
Filmografie Rolprente 1955: Kiss Me Deadly 1962: What Ever Happened to Baby Jane?
Televisiereekse 1959: The Twilight Zone
Televisierolprente 1948: The Front Page 1949: Counsellor at Law 1955: Indian American
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu