Juliette Cummins (gebore 4 Mei 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday the 13th: A New Beginning (1985), Psycho III (1986), Slumber Party Massacre II (1987), en Deadly Dreams (1988).
Filmografie Rolprente 1985: Friday the 13th: A New Beginning 1986: Psycho III 1987: Slumber Party Massacre II 1988: Deadly Dreams
Video's 2010: The Psycho Legacy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense