Elyssa Davalos (gebore 30 Mei 1959) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse MacGyver (1985) en Diagnosis Murder (1993).
Filmografie Rolprente 2003: Between the Sheets 2013: Chihuahua Too!
Televisiereekse 1981: Riker 1985: MacGyver 1993: Diagnosis Murder
Televisierolprente 1977: Good Against Evil 1978: Wild and Wooly 1987: Riviera
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu