Edith Díaz (23 Oktober 1949 – 19 Desember 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Born on the Fourth of July (1989), Sister Act (1992), Nick of Time (1995), en The Fan (1996).

Filmografie Rolprente 1989: Born on the Fourth of July 1992: Sister Act 1995: Nick of Time 1996: The Fan

Televisiereekse 1975: Popi

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1939