Claudia Drake (30 Januarie 1918 – 19 Oktober 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Enemy of Women (1944), The Lady Confesses (1945), Detour (1945), en The Face of Marble (1946).

Filmografie Rolprente 1944: Enemy of Women 1945: The Lady Confesses 1945: Detour 1946: The Face of Marble 1946: The Gentleman from Texas 1946: Renegade Girl 1946: Lawless Breed 1947: The Return of Rin Tin Tin

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu