Amanda Duff (6 Maart 1914 – 6 April 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Just Around the Corner (1938), The Escape (1939), Mr. Moto in Danger Island (1939), en The Devil Commands (1941).
Filmografie Rolprente 1938: Just Around the Corner 1939: The Escape 1939: Mr. Moto in Danger Island 1940: City of Chance 1941: The Devil Commands
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu