Saundra Edwards (gebore 12 Maart 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Parrish (1961) en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958), The Alaskans (1959), en Hawaiian Eye (1959).

Filmografie Rolprente 1961: Parrish

Televisiereekse 1958: 77 Sunset Strip 1959: The Alaskans 1959: Hawaiian Eye

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2017