Tisa Farrow (gebore 22 Julie 1951 - 10 Januarie 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente And Hope to Die (1972), Fingers (1978), Manhattan (1979), en Zombie (1979).

Filmografie Rolprente 1970: Homer 1972: And Hope to Die 1973: Some Call It Loving 1974: Only God Knows 1976: Strange Shadows in an Empty Room 1978: Fingers 1979: Manhattan 1979: Zombie 1979: Search and Destroy 1980: Antropophagus 1980: The Last Hunter 2018: Beyond the Beyond

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu