Marjorie Eaton (5 Desember 1901 – 21 April 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente That Forsyte Woman (1949), Night Tide (1961), Monstrosity (1963), en Mary Poppins (1964).
Filmografie Rolprente 1949: That Forsyte Woman 1961: Night Tide 1963: Monstrosity 1964: Mary Poppins 1981: Street Music
Televisierolprente 1953: The Clay of Kings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu