Patricia Dunn (1930 – 3 Mei 1990) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Kismet (1955).

Filmografie Rolprente 1955: Kismet

Televisierolprente 1960: Belafonte, New York 19

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1920