Selma Diamond (5 Augustus 1920 – 13 Mei 1985) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), Twilight Zone: The Movie (1983), en All of Me (1984), en in die televisiereeks Night Court (1984).

Filmografie Rolprente 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World 1983: Twilight Zone: The Movie 1984: All of Me

Televisiereekse 1964: Get the Message 1984: Night Court

Televisierolprente 1965: The Aqua Varities 1965: World's Fair Spectacular

Video's 1995: The Buick Berle Show, 1954

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu