Quentin Dean (27 Julie 1944 – 8 Mei 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Will Penny (1967), In the Heat of the Night (1967), en Stay Away, Joe (1968), en in die televisiereeks Mod Squad (1968).

Filmografie Rolprente 1967: Will Penny 1967: In the Heat of the Night 1968: Stay Away, Joe

Televisiereekse 1968: Mod Squad

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu