Alexandra Bokyun Chun (gebore 11 Februarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ali (2001), Saw (2004), en Innocent Blood (2013), en in die televisiereeks The Event (2010).
Filmografie Rolprente 1995: Korean National Flower 1996: Color of a Brisk and Leaping Day 2001: Ali 2002: A Ribbon of Dreams 2004: Saw 2013: Innocent Blood
Televisiereekse 2010: The Event
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu