Lilyan Chauvin (6 Augustus 1925 – 26 Junie 2008) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Silent Night, Deadly Night (1984), Predator 2 (1990), Universal Soldier (1992), en Catch Me If You Can (2002).

Filmografie Rolprente 1958: Lost, Lonely and Vicious 1984: Silent Night, Deadly Night 1989: Death Doll 1990: Predator 2 1992: Universal Soldier 2002: Catch Me If You Can

Televisiereekse 1983: Masquerade 1993: Cafe Americain

Video's 2008: Celebration of Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu