Die jaar 268 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 68ste jaar van die 3de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure Die silwerinhoud van Gallienus se munte het in die Weste baie afgeneem. September- Keiser Gallienus probeer om Aureolus se opstand in Milaan te onderdruk, maar hy word deur sy eie generaals vermoor. Claudius II wat glo betrokke was by die komplot teen sy voorganger word Romeinse keiser. Die Alamanni en Juthungi dring vanaf die Donau Noord-Italië binne.

Geboortes

Sterftes September - Keiser Gallienus 26 Desember – Pous Dionisius sterf in Rome, die 25ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).

Verwysings

Kategorie:3de eeu