Helli Stehle (6 Desember 1907 – 27 Augustus 2017) was 'n Switserse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Emil, mer mues halt rede mitenand (1941).
Filmografie Rolprente 1941: Emil, mer mues halt rede mitenand
Televisierolprente 1966: De Tod uf em Oepfelbaum
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Switserse aktrises van die 20ste eeu