Die Tweede Slag van Die Piave-rivier het tussen 15 en 23 Junie 1918 plaasgevind en was 'n volslae oorwinning vir die Italiaanse Weermag oor Oostenryk-Hongarye tydens die Eerste Wêreldoorlog.
Verwysings
Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Eerste Wêreldoorlog Kategorie:Slag van die Italiaanse Front